Ons Kerk
Adres & Kerkkantoor tye
- Veronicaweg 300, Montana, Pretoria
- Maandae-Vrydae 08:30 - 13:00
Kontak besonderhede
Eredienstye & kategese
- Geen Kategese / Belydeniskategese tydens langnaweke of vakansies nie.
- Oggenddiens 09:00
- Ignite (Gr 0-6) 09:00 - 09:55
- Tightlybound (Gr 7-9) 17:00 - 18:30
- Belydeniskategese (Gr 10-11) 17:00 - 18:30
Erediens
Die Eredienste vind om 09:00 plaas in die Kerk
-
Sondag 24 Maart : 09:00 Erediens o.l.v Ds Christie Smit
Deurkollekte 24 Maart: Gaan vir Uitreik - Donderdag 28 Maart : 19:00 Aandnagmaal o.l.v Ds Johan Scholtz
- Vrydag 29 Maart : 09:00 Erediens o.l.v Ds Carli Fourie-Goeie Vrydag
- Sondag 31 Maart : 09:00 Erediens o.l.v Ds Johan Scholtz, Carli Fourie & Tienie de Bruyn- Opstandingsondag
- Sondag 7 April : 09:00 Erediens o.l.v Ds Bennie Powell-Gesinsdiens
- Sondag 14 April : 09:00 Erediens o.l.v Ds Carli Fourie
Aftree-Oorde
fleurenville
- Sondag 24 Mrt: 10:00 Erediens
- Woensdag 27 Mrt: 09:00 Bybelstudie
twee riviere
- Sondag 24 Mrt: 09:00 Erediens
- Vrydag 29 Mrt: Geen Bybelstudie
montana
- Sondag 24 Mrt: 18:00 Erediens
- Donderdag 28 Mrt: Geen Bybelstudie
zambezi view
- Donderdag 28 Mrt: Geen Bybelstudie
bouganvilla
- Sondag 24 Mrt: 10:00 Erediens
- Vrydag 29 Mrt: Geen Bybelstudie
zambezi
- Sondag 24 Mrt: 09:00 Erediens
- Maandag 25 Mrt: Geen Bybelstudie