Kontak besonderhede is beskikbaar by die kerk kantoor
Ons skep vir ons lidmdate bo die ouderdom van 55 jaar die geleentheid om gesellig saam te verkeer, mekaar te leer ken en vreugdes en laste te deel.
Die programme is nie altyd geestelik van aard nie maar dis
soms opbouend of net ontspannend soos bv. gaskunstenaars wat met hul sangtalent kom optree.
Ons het ‘n boeiende jaarprogram waarvan uitstappies na interessante plekke baie gewild is. Die jaarprogram word altyd
afgesluit met ‘n heerlike ete.
Ons ledetal is tans oor 95 en byeenkomste word goed bygewoon.Ons glo Goue Are is ‘n belangrike deel van die gemeente en daarom is ons ook aktief betrokke by die gemeentebasaar waar ons gesellig saamwerk.
Goue Are
byeenkomste vind plaas om 10h00 in die kerksaal op die 1ste Donderdag van die maand (vakansies uitgesluit). Hou die afkondigings in die kerk dop vir besonderhede.
Ledegeld is R60 per jaar.
Pinksterdienste by NG Wonderboom
Pinksterfees en Nagmaal - 08:00 & 10:00
Gaskunstenaars
VAKANSIE - GEEN GOUE ARE
Uitstappie
11:00 Bring en Braai Zambesi A/O
Kerkbasaar (Goue are - Poeding tafel
Spreker: Prof. Adrio Koning
Biddag vir Bejaardes - So. Dienste 8:00 & 10:00
Afsluiting: Ete 11:30 Die Plek
Natasha Cierenberg
Footmed.co.za.