Kontak besonderhede is beskikbaar by die kerk kantoor
Kontak besonderhede is beskikbaar by die kerk kantoor
Diens Verhouding Kommisie
Die DVK is verantwoordelik vir die hantering van personeelsake van die gemeente. Elke lid van die DVK is ook verantwoordelik vir die welstand van sekere leraars.
Eiendomme
Kontak gerus vir Rudi Kamstra vir informasie
Administrasie
Kontask gerus vir Ds Surina van der Berg vir informasie
Kommunikasie
Kontak Ds Surina van der Berg indien u enige navrae het