Jeug en Gesin

Kontak besonderhede is beskikbaar by die kerk kantoor

Wat is erger vir ‘n 3 tot 6 jarige om vir ‘n volle uur te moet stilsit in die kerk? 
Wat is erger vir ‘n Mamma of Pappa om in die kerk of moederskamer te moet sit met ‘n 3 tot 6 jarige wat rooimiere het?

Ons kom Sondae oggende 8:00 in Le Gatte bymekaar


ALLE 3 – 6 jarige kinders is BAIE welkom om KLEUTERKERK toe te kom! Daar word gelag, gespring, gesing, gedans, gebid en van Jesus geleer op ‘n manier wat alle rooimiere akkommodeer.

KleuterKerk
 kontakte

Christa Schreuder

Chantél Lombard

Gr0 tot Gr6

Markus 16:15
'Gaan die hele wereld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom


Sondag Oggend om 09:00

Kom IGNITE n Liefde vir GOD in Jou kind se lewe

Gr7 - Gr11

Twee is beter as een
n Drie dubbele tou breek nie maklik nie
Pred 4:9-12

Tightly Bound

Praise and Worship

Sondag aande om 17:30

Kleingroep

Dinsdae aande om 19:00 saam met Ds Surina van den Berg!!

Ignite

Annatjie Coetzer

Tightly Bound

Ruvhando Swanepoel

Belydenis Fase

Kontak: Ds Johan Scholtz