Wil jy betrokke raak?

Kontak besonderhede is beskikbaar by die kerk kantoor

Musiek Bediening

Raak betrokke by die musiek bediening deur sang of instrument
Kontak: Trix Klopper

Rekenaar span

Raak betrokke by ons rekenaar span gedurende dienste of geleenthede
Kontak: Ds Johan Scholtz

Goue are

Wees deel van ons senior lidmate en neem deel aan al die aktiwiteite
Kontak: Chris Smit

Kontak ons as jy wil betrokke raak

Ons wil graag hê dat elke lidmaat iewers in die gemeente betrokke moet wees. Daar is verskeie manier om betrokke te raak. Jy kan van jou tyd gee by bedieninge, gemeenskapsprojekte ondersteun of help waar jy kan. Op hierdie wyse dien ons almal saam die koninkryk van die Here met ons gawes.

aThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Dankie, jou boodskap was gestuur!
Jammer, jou boodskap was nie gestuur nie!