HoopNet

HoopNet

 Hiermee wens ons u mee te deel dat ons besluit het om van hulp te wees as ‘n skakel vir mense wat werksgeleenthede soek of besighede wat werksgeleenthede het. 
Die proses sal as volg hanteer word: 

1.      Ons plaas aansoekvorms op die webwerf wat voltooi moet word en aan ons teruggestuur moet word na e-pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

2.      U aansoek/aanbod sal met ‘n verwysingsnommer toegeken word. 

3.      Ons sal die aansoeke en aanbiedinge  dienooreenkomstig met mekaar  verbind.

4.      Indien u kwalifikasies voldoende is vir ‘n werksgeleentheid  sal ons u kontak en versoek om  ‘n volledige CV aan die moontlike werkgewer te voorsien  waarna hulle dan direk met u sal kontak maak vir ‘n onderhoud. 

5.      Indien ‘n werksoeker kwalifiseer vir ‘n werkgeleentheid, sal die moontlike werkgewer dienooreenkomstig ingelig word met die verwysingsnommer. 

6.      Die werkgewers sal ons dan van hulle besluit in kennis stel sodat ons u van ons lys kan verwyder as aansoeker. 

7.      Die anonieme lys van werkgewers/werksoekers sal weekliks opgedateer word.   

AANSOEK VIR WERKGSGELEENTHEID : VORM A1

Voltooi asseblief die onderstaande vorm as u belangstel en stuur dit per e-pos na:  
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Die inligting sal vertroulik gehou en hanteer word.

Dankie, u boodskap was gestuur!
Jammer, u boodskap was nie gestuur nie!
Laai die vorm af in PDF formaat

Neem kennis dat ons die inligting onvang sal deurgee  aan moontlike werkgewers wat ons van kennis dra, 
waarna indien u sou kwalifiseer vir die posisie hulle direk met u in kontak sal tree.

AANBOD VIR WERKGSGELEENTHEID :  VORM A2

Voltooi asseblief die onderstaande vorm as u enige posisies beskikbaar het in u onderneming en stuur dit per e-pos na:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Die inligting sal vertroulik gehou en hanteer word.

Dankie, die boodskap was gestuur!
Jammer! Die boodskap was nie gestuur nie
Laai die vorm af in PDF formaat

Neem kennis dat ons die inligting sal deurgaan en vergelyk met aansoeke wat ons ontvang het van persone wat opsoek is na werksgeleentheid en dit met u sal kommunikeer vir verdere handeling.