Voorsitter: Aksie Sosiaal Christo Bester 
Sel: 083 305 8194  
Sel: 082 641 5983  
E-Pos: bester_c@mweb.co.za  
   
   
   

Die doel van Aksie Sosiaal is om gemeentelede op ‘n informele, sosiale gebied mekaar te leer ken, jou medemens en ander te bereik en so hul Christenskap te versterk en dit uit te lewe.

Aksie Sosiaal reël funksies soos:

  • Gemeentekampe
  • Nuwe Intrekkerstee
  • Liefdesmaal vir gemeentelede
  • Basaar
  • Uitstappies na bv. die Dieretuin, Loftus vir Jesus, Gaskunstenaars, ens.
  • Almal wat beslangstel om by ons aan te sluit, is welkom. Ons het altyd gewillige hande nodig om met al die funksies te help.