Oggenddienste:

08:00 & 10:00
Skoolvakansies en langnaweke net een oggenddiens om 9:00.

 

Kleuterkerk:

Daar is Kleuterkerk net met die eerstediens en wel om 08:00.  Tydens Nagmaal, langnaweke en skoolvakansietye is daar nie kleuterkerk nie.

 

Doop:

Bediening van doop vind plaas op die eerste Sondag van elke maand tydens die tweede diens - (10:00). Registreer so spoedig moontlik vir doop deur die nodige vorm te voltooi en by die kerkkantoor in te handig.