Voorsitter:

Willie Greyvenstein

Tel: 012 567 1362

Sel: 082 857 5166

E-pos: greywil@mweb.co.ca

 

Die doel van die groep is om materiële en empatiese ondersteuning te bied aan gemeentelede in besondere nood.

 

Die Manna van God projek voorsien kos op ‘n maandelikse basis aan gesinne van die gemeente. Kos soos onbederfbare voedsel, blikkieskos, blikkies vleis of vis, pakkies soppe, mieliemeel, koffie, tee, suiker ens. Word benodig.