Gemeente Feesviering - 2 November 2024 Naam Van Kontak Nommer Epos Adres Hoeveelheid Stuur Toegang is R100 per kaartjie, Laerskool kinders R50. Kaartjies beskikbaar by die deure, Kerkkantoor (012) 534 3377 of Elektronies by: www.ngmontana.co.za/ events/orrelfees. Verw: Koor (hoeveelheid kaartjies), Bewys betaling: admin@ngmontana.co.za Bank Besonderhede: Bank: ABSA Rek Naam: NG Montana Rek No: 5260 148 771 Takkode: 338 945