kategeseskool

Belydenis Kategese Groep (Graad 10-11)

Registrasie Gelde:

2024 Registrasie gelde is R100 per kind per jaar:

  • Betaling is kontant of EFT (Opsies bo).
  • Verwysing: Kind Naam en Van
  • Epos bewys van betaling aan: jeug@ngmontana.co.za
  • Of stuur bewys van betaling per WhatsApp aan Natasha 061 466 6253

"TOESTEMMING INGEVOLGE DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2013"

Deur die vorm intedien bevestig ek, dat my persoonlike inligting, en die van my kind,  wat hierbo verskaf is, korrek is. Ek bevestig verder dat ek hierdie inligting vrywilling aan die Gemeente voorsien, en ek gee toestemming dat die Gemeente hierdie persoonlike inligting mag verwerk vir die uitdruklike doel om die Gemeente se oogmerke te bereik. Hierdie toestemming sluit in, maar is nie beperk tot, die berging van my persoonlike inligting met behulp van ‘n gepaste rekenaarprogram, vir solank wat die Gemeente en/of Sinode die inligting benodig.